Modulekode | IGZ 803 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Regsgeleerdheid |
Module-inhoud | Die volgende aspekte sal aangespreek word:
(b) Die Handelsmerke-wet no. 17 van 1941. (c) Die Wet op Nagemaakte Goedere no. 37 van 1997 (d) Die verhouding tussen geregistreerde en ongeregistreerde handelsmerke (e) Handelsname en handelsmerke (f) Reklame en handelsmerke (g) Die verhouding tussen handelsmerkgewing en handelsmerke (h) Handelsmerkverwante internasionale konvensies (i) Voldoening van SA wetgeing aan internasionale norme. (j) Capita selecta insluitende: registreerbaarheid en geldigheid; inbreukmaking; wysiging en korrigering. (k) Siviele remedies vir inbreukmaking van intellektuelegoedereregte. (l) Strafregtelike remedies vir inbreukmaking van intellektuelegoedereregte. |
Modulekrediete | 30.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 2 lesings per week |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Departement | Privaatreg |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App